Piastri vergroot voorsprong, wen in Spanje 36n5p

02/06/2025

Oscar Piastri van McLaren het sy voorsprong in die jaerskampioenskap oor sy spanmaat Lando Norris...

Oscar Piastri van McLaren het sy voorsprong in die jaerskampioenskap oor sy spanmaat Lando Norris tot tien punte vergroot, nadat hy die Spaanse Grand Prix gewen het. Norris het tweede geëindig met Charles Leclerc van Ferrari derde. Die heersende wêreldkampioen, Max Verstappen van Red Bull, wat by 'n reeks voorvalle betrokke was, het vyfde klaargemaak, maar tot tiende teruggesak as gevolg van 'n tien-sekonde straf vir die botsing met George Russell van Mercedes. Piastri sê hy is tevrede met die wedren:

E-visums: Dis moeilik om te sê of stelsel vertraag is 13 días 00:37 Boulder-polisie ondersoek terreur-aanval 13 días 00:23 Voorkoming van winterbrande in plakkerskampe 13 días 00:44 Wêreldmarkte is alles behalwe kalm 13 días 00:41 Wreedheid van veediefstal onder die soeklig 13 días 00:41 Ver más en APP Comentarios del episodio 4v3h73