Trending Misterio
iVoox
Descargar app Subir
iVoox Podcast & radio
Descargar app gratis
Nuus
Piastri vergroot voorsprong, wen in Spanje

Piastri vergroot voorsprong, wen in Spanje 36n5p

2/6/2025 · 00:16
0
7
Nuus

Descripción de Piastri vergroot voorsprong, wen in Spanje 51492t

Oscar Piastri van McLaren het sy voorsprong in die jaerskampioenskap oor sy spanmaat Lando Norris tot tien punte vergroot, nadat hy die Spaanse Grand Prix gewen het. Norris het tweede geëindig met Charles Leclerc van Ferrari derde. Die heersende wêreldkampioen, Max Verstappen van Red Bull, wat by 'n reeks voorvalle betrokke was, het vyfde klaargemaak, maar tot tiende teruggesak as gevolg van 'n tien-sekonde straf vir die botsing met George Russell van Mercedes. Piastri sê hy is tevrede met die wedren: 651q5s

Comentarios de Piastri vergroot voorsprong, wen in Spanje 6x1i2g

Este programa no acepta comentarios anónimos. ¡Regístrate para comentar!
Te recomendamos
Ir a Política, economía y opinión